# Die GOOD-party sê hy het ʼn amptelike versoek aan die Stellenbosch-munisipaliteit gerig om dringend ondersoek in te stel na die verwaarloosde toestand van die Idasvallei-rugbyklubhuis. Marius van Stade van die party sê volgens ʼn geloofwaardige bron het die versekering jare gelede ʼn eis aan die munisipaliteit uitbetaal, maar tot op hede is geen herstelwerk gedoen nie. Hy sê die agteruitgang lei tot ʼn verlies aan gemeenskapstrots en waardigheid:
GOOD-party vra antwoorde oor verwaarloosde Idasvallei-rugbyklubhuis [KLANK]
AFR MariusonClubhouse