Skip to content

DA veroordeel onwettige skending van Paul Kruger-standbeeld in Tshwane [KLANK]

# Die DA veroordeel die skending van die Paul Kruger-standbeeld op Kerkplein in Pretoria. ʼn Geweerloop en stewel van een van die boerekrygers langs Kruger se standbeeld is verlede week afgebreek. Die veiligheidsheining rondom die standbeelde is ook beskadig. Niemand is in hegtenis geneem nie. Jacqui Uys van die DA sê dis die jongste voorbeeld van die Stad Tshwane se mislukking om die oppergesag van die reg in die middestad toe te pas:

AFR UysOnStatue