# Die Stad Kaapstad sê Vervoermaand bied ‘n geleentheid om padgebruikers op te voed en in te lig oor hoe om veilig te bly, veral met die oog op die volgende paar maande met die feesgety wat voorlê. Oktober is Vervoermaand in Suid-Afrika, wat gemik is op die bevordering van padveiligheidsinisiatiewe. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê hulle bied verskeie bewusmakingsgeleenthede aan om sleutel padveiligheidspraktyke te bevorder:
Stad Kaapstad fokus op padveiligheid in Vervoermaand [KLANK]
Rob Quintas