Skip to content

Hoof van Misdaadintelligensie getuig voor Madlanga-kommissie [KLANK]

# Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, getuig vandag voor die Madlanga-kommissie. As sameroeper van die KwaZulu-Natalse taakspan oor politieke moorde, sal Khumalo se getuienis na verwagting lig werp op bedryfs- en administratiewe kwessies binne die polisie. Hy is tans uit op borgtog nadat hy in Julie gearresteer is in verband met beweerde onwettige aanstellings in senior poste. Die forensiese ondersoeker, Chad Thomas, het aan eNCA gesê Khumalo se getuienis bring ʼn interessante dinamiek omdat hy ʼn beskuldigde in ʼn misdaadsaak is:

ENG ThomasOnKhumalo