Skip to content

Groot vertragings op N1-Noord na noodlottige ongeluk [KLANK]

# Die Johannesburg Metropolisie het bevestig dat twee mense dood is na ‘n ongeluk tussen ‘n vragmotor en twee ander voertuie op die N1 noord net voor Winnie Mandela-rylaan. Metropolisie-woordvoerder Xolani Fihla sê vertragings word verwag terwyl opruiming- en herwinningswerk voortduur:

ENG-FihlaOnCrash