Skip to content

Limpopo Vervoerdepartement waarsku padgebruikers om versigtig te wees te midde van godsdienstige en sosiale byeenkomste [KLANK]

# Die Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid in Limpopo sê hy het verkeersmaatreëls verskerp in aanloop tot ʼn verwagte toename in padverkeer. Groot godsdienstige geleenthede, pelgrimstogte en sosiale byeenkomste word die naweek beplan. Die departement se woordvoerder, Dali Tshifhiwa, sê verkeersbeamptes is strategies langs hoofroetes en besige kruisings ontplooi, en sluit die N1, R101, R81 en die R71 in:

ENG DalionGatherings