# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die eenparige aanvaarding van die Staande Komitee oor Maatskaplike Ontwikkeling se verslag oor rolspelers se betrokkenheid by kinderbeskerming. Die verslag is in die provinsiale Parlement aanvaar. Statistieke toon slegs vier-persent van meer as vyf-duisend kindermishandelingsake wat tussen 2019 en 2024 aangemeld is, het tot skuldigbevindings gelei. Wendy Kaizer-Philander van die DA sê een van die belangrike besluite in die verslag is die stigting van ʼn ad hoc-komitee:
DA in Wes-Kaap verwelkom mylpaal in hervorming van kinderbeskerming [KLANK]
AFR KaizerOnChildProtection