Skip to content

Stad Tshwane waarsku inwoners teen belastinginvordering-slenter [KLANK]

# Die Stad Tshwane waarsku teen belastinginvordering-slenters waar bedrieërs hulle as munisipale amptenare voordoen om geld by inwoners te kry. Hulle dreig dikwels met die opskorting van dienste. Die bedrieërs maak van WhatsApp en vals werkkaarte gebruik en bied onwettige meterwerk, herstel van verstoppings en ontkoppeling van eletrisiteiteenhede aan. Die woordvoerder van die metro, Lindela Mashigo, sê enige iemand wat probeer om geld by inwoners te kry, sal in hegtenis geneem, aangekla en vervolg word aangesien hul optrede aan misdaad grens:

ENG MashigoOnScams