Skip to content

Tshwane-raad aanvaar nuwe raamwerk vir opleiding en ontwikkeling van ambagslui [KLANK]

# Die Tshwane-stadsraad het ʼn nuwe raamwerk vir die opleiding en ontwikkeling van ambagslui goedgekeur. Die raamwerk is ʼn strategiese belegging in die ontwikkeling van interne loodgieter-, elektriese en meganiese vaardighede om dienslewering te verbeter en die stad se infrastruktuur in stand te hou. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê hierdie mylpaal weerspieël die metro se toewyding om tekorte aan noodsaaklike vaardighede te hanteer en sy arbeidsmag te ondersteun:

ENG KholofeloonFramework