# Swem: Die viermalige Olimpiese medaljewenner, Chad le Clos, het sy deelname aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Kortbadkampioenskap in Pietermaritzburg op ʼn wen-noot begin. Die 33-jarige swemmer wat na ʼn rugbesering weer in aksie is, het die 50-meter-vlinderslag in 22,79 sekondes gewen en die 100-meter-vryslag in 47,55 sekondes. Die 18-jarige Jessica Thompson het die vroue se 50-meter-vlinderslag en 100-meter-vryslag gewen, en Lara van Niekerk die vroue se 100-meter-vlinderslag. Le Clos sê hy is op ʼn goeie plek:
Swem: Chad le Clos begin op wen-noot by Suid-Afrikaanse Kortbadkampioenskap [KLANK]
ENG LeClosOnPerformance