Skip to content

VF Plus kritiseer Tshwane se voorneme om teen omstrede skoonmaakheffing te appelleer [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus het sterk reageer teen die Stad Tshwane se voorneme om die Appèlhof te nader in ‘n poging om inwoners die ongewilde skoonmaakheffing van 194-rand-37-sent per maand te laat betaal. Die Hooggeregshof in Pretoria het in Julie daarteen uitspraak gegee en dit onwettig, ongegrond en ongeldig verklaar. Dehan Harmse van die VF Plus sê die hof het dit duidelik gemaak die heffing is onwettige dubbele belasting veral vir inwoners van wooneenhede en landgoedere:

AFR DehanonCleansingLevy