Skip to content

Konstitusionele Hof hoor regsgaping bemoeilik bewyse van verkragtingsake tydens verhore [KLANK]

# Die Konstitusionele Hof het gehoor hoe die vertolking van toestemming in verkragtingsake in Suid-Afrika, dit bemoeilik om sulke sake te bewys. Die Embrace Project se regsverteenwoordiger, Nasreen Rajab-Budlender, het aangevoer die Wet op Seksuele Misdrywe beskerm oortreders deur hulle toe te laat om op ‘n subjektiewe siening van toestemming te handhaaf. Sy het gesê hierdie benadering is in verkragtingsmites gewortel, en verhoog op ‘n onredelike manier die moontlikheid dat mans vrygespreek word:

ENG-Rajab-BudlenderOnConsent