Skip to content

DA dring aan op aanspreeklikheid vir R2-miljard behuisingsmislukking [KLANK]

# The DA in Gauteng veroordeel die Departement van Menslike Nedersettings nadat LUR Tasneem Motara die voormalige premier David Makhura die skuld gegee het vir die ineenstorting van die Snelle Grondvrystellingsprogram. Die woordvoerder van die DA, Mervyn Cirota, sê twee-miljard-rand is reeds uitgegee, maar slegs 26 huise is gebou op die tien-duisend beplande persele. Hy dring aan op aanspreeklikheid vir die verkwiste fondse en vra dat grond aan verdienstelike begunstigdes oorgedra moet word:

ENG-CirotaOnHousing