# Die adjunkpresident van die PA, Kenny Kunene, sê hy is die beste kandidaat om Johannesburg te lei in die 2026 plaaslike regeringsverkiesing. Hy is van mening sy prestasie as waarnemende burgemeester spreek boekdele. Die voormalige burgemeesterskomiteelid vir Vervoer sê hy is bewus van die uitdagings waarmee inwoners te kampe het, insluitend behoorlike dienslewering. Hy het in ‘n gesprek met SABC News sy prestasies beklemtoon om Johannesburg se vervoerdepartement binne enkele dae te stabiliseer:
Kunene van PA vol vertroue in sy vermoë om burgemeester van Johannesburg te wees [KLANK]
ENG-KuneneOnMayor