Skip to content

NUMSA dring aan op die spoedige instelling van elektrisiteitstarief om smelters te red [KLANK]

# Die Nasionale Metaalwerkersvakbond van Suid-Afrika kritiseer die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa en Eskom, vir vertragings met die instelling van die elektrisiteitstarief wat tot die heropening van die ontmantelde Glencore- en Samancorsmelters kan lei. Phakamile Hlubi-Majola van Numsa sê ten spyte van belowende vergaderings, duur afleggings voort, met duisende poste wat verlore gaan. Sy sê die vakbond vra vir dringende regeringsoptrede, insluitende moratoriums op afleggings, industriële aansporings, en invoer- en uitvoerbeheer:

ENG MajolaOnTarrifs