Skip to content

Kaapse Forum sê bespotting van Khoisan moet einde kry [KLANK]

# Die Kaapse Forum sê die land se Khoi- en San-groepe moet begin optree op wyses wat ‘n einde kan maak aan die bespotting wat van hulle gemaak word oor ondermeer onderlinge geskille oor posisies en tradisies. Die forum se voorsitter, Heindrich Wyngaard, sê indien die Khoi- en San-groepe ernstig is oor die bewerkstelling van ‘n inheemse renaissance, moet ‘n paar stappe gedoen word:

AFR HeindrichonKhoisan