# Die LUR van Paaie en Vervoer in Gauteng, Kedibone Diale-Tlabela, sê die Gauteng Vervoerinspektoraat gaan voort om wetsoortreders op die provinsie se paaie vas te vat. Die inspektoraat het verlede week altesaam twee-duisend-886 waarskuwings uitgereik en een-duisend-886 deur die elektroniese stelsel. Die woordvoerder van die departement, Lesiba Mpya, sê dis deel van die provinsie se breër strategie om misdadigheid en wetteloosheid te takel en gehoorsaamheid aan verkeerswette af te dwing:
Gauteng Vervoerinspektoraat gaan steeds wetsoortredings op paaie vasvat [KLANK]
ENG LesibaonClampsDown