Skip to content

DA sê Gauteng het die ontvoeringshoofkwartier van Suid-Afrika geword [KLANK]

# Die DA in Gauteng het sy kommer uitgespreek oor die toenemende getal ontvoerings in die provinsie. Volgens die misdaadstatistiek van die Suid-Afrikaanse Polise, het gevalle van ontvoering in Gauteng met 15,8-persent toegeneem met twee-duisend-en-85 in die vierde kwartaal van die 2023/2024 boekjaar tot twee-duisend-414 in dieselfde tyd in die 2024/2025 boekjaar. Michael Sun van die DA sê hulle is ook bekommerd oor ontvoerders wat hulle na bewering as wetstoepassers vermom:

ENG SunsOnKidnapping