Skip to content

VF Plus sê Ekurhuleni se vasgestelde elektrisiteitprys is onregverdig [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus het die Ekurhuleni-munisipaliteit se instel van ‘n vasgestelde elektrisiteitsprys, wat oor die volgende vyf jaar geleidelik toegepas sal word, veroordeel. Inwoners, veral in Tembisa, is ontevrede met die vasgestelde elektrisiteitsprys van 126-rand. Denise Janse van Rensburg van die VF Plus sê hierdie basiese prys is onregverdig en maak nie voorsiening vir lae gebruikers of arm huishoudings wat nie as hulpbehoewend gereken word nie:

AFR VanRensburgOnLevies