# Gholf: Die tweemalige Major-wenner Collin Morikawa het die idee verwerp dat die Amerikaanse span betaling ontvang en daarom minder gedrewe is as die Europese span om die Ryder-beker te wen. Kritici het die Beroepsgholfspelersvereniging van Amerika se besluit om die Amerikaanse spanlede vir deelname aan die Ryder-beker te betaal, bevraagteken. Die Ryder-beker begin Vrydag op Bethpage Black in New York. Morikawa sê die betaling is nie oor persoonlike gewin nie:
Gholf: Collin Morikawa spreek geskil oor Ryder-beker betaling aan [KLANK]
ENG MorikawaOnPayment