# ʼn Skietvoorval by ʼn Amerikaanse immigrasie- en doeane-veldkantoor in Dallas het tot een immigrasie-aangehoudene se dood gelei en twee ander is beseer. Beamptes sê ʼn voorlopige ondersoek toon die verdagte het van ʼn naasliggende gebou lukraak losgebrand op die ICE-gebou en ʼn bussie waarin die slagoffers was. Die skieter het homself daarna om die lewe gebring. ʼn Spesiale agent van die FBI, Joe Rothrock, sê hulle ondersoek die voorval as ʼn daad van geteikende geweld:
Een immigrasie-aangehoudende dood en twee beseer by ’n ICE-fasiliteit in Dallas [KLANK]
ENG RothrockOnShooting