# Die LUR vir Samewerkende Regering in KwaZulu-Natal, Thulasizwe Buthelezi, maan inwoners om versigtig te wees aangesien ontwrigtende reën deur die week verwag word. ‘n Woordvoerder Senzelwe Mzila sê ‘n Vlak 4-waarskuwing raak munisipaliteite, insluitend eThekwini, Jozini en Newcastle, terwyl ‘n Vlak 2-waarskuwing gebiede soos Kokstad en uMngeni dek. Oorstromings en infrastruktuurskade word verwag met ‘n moontlikheid van lewensverliesl. Hy het inwoners aangeraai om amptelike opdaterings te volg en veiligheidsmaatreëls te tref:
KZN owerhede waarsku oor swaar reën oral in provinsie [KLANK]
ENG-MzilaOnWeather