Skip to content

Sokker: Suid-Afrika se onder-20 groep gereed vir Wêreldbeker in Chili [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse onder-20 sokkerspan kom vandag in Chili aan vir die Onder-20-Wêreldbeker. Die afrigter Raymond Mdaka het sy veelsydige 21-man groep geprys terwyl hulle voorberei om teen Frankryk, die VSA en Nieu-Kaledonië in die groepfase te staan te kom. Die afrigter sê as die wenners van die 2025 Cosafu onder-20-titel en die houers van die CAF onder-20 mans Afrika-nasiesbeker, is hulle oorgehaal vir die eerste wedstryd, Maandag teen Frankryk:

ENG-MdakaOnSquad