# Rugby: Jan Serfontein se terugkeer na Loftus Versveld en sy opsomming van die nuwe Bulle-span wys waar die fokus van die Pretoria-groep is terwyl hulle voorberei vir die Verenigde Rugbykampioenskap. Hy sê hulle het twee of drie spelers beskikbaar in elke posisie wat enige naweek die trui oor die kop kan trek en die taak suksesvol kan verrig. Groepdiepte is al lankal ‘n kernwoord vir moderne rugbyspanne wat die uitdagings van die VRK, die Kampioenebeker en die Uitdaagbeker moet behartig.
Rugby: Serfontein sê Bulle het twee of drie spelers in al die posisies wat die werk kan doen