Skip to content

DA sê middestad van Pretoria in donkerte omdat Tshwane kabelbegroting gesny het [KLANK]

# Die DA sê die middestad van Pretoria en die nywerheidsgebied in Pretoria-Wes het sedert verlede Donderdag geen krag nie, omdat die stad nie begroot het om gespesialiseerde elektrisiteitskabels te vervang nie. Die DA-lid, Cilliers Brink, sê die onderbreking ontwrig nie net mense se lewens nie, dit bedreig ook werkgeleenthede. Hy sê geen nuwe beleggingsbeloftes sal in Suid-Afrika se hoofstad nagekom word nie, mits daar ‘n regering is wat die versekering kan gee dat die ligte aangehou sal word:

AFR CilliersonCableBudget