Skip to content

Tshwane hou sy waterstelsel in Soshanguve dop [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy merk abnormale hoë watergebruik op in Streek 1 met Soshanguve wat die meeste gebruik. Die onvolhoubare gebruik het die Soshanguve L-sone sonder water gelaat. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê deur saam te werk kan die waterstelsel se balans herstel en strenger beperkings in die komende dae vermy word:

ENG MashigoOnWaterConsumption