# Die Amerikaanse president Donald Trump sê die Food and Drug -administrasie sal dokters in kennis stel dat die gebruik van Tylenol tydens swangerskap gepaardgaan met ‘n aansienlike toename in die risiko vir outisme. Sommige studies toon ‘n verband tussen swanger vroue wat Tylenol gebruik en outisme, maar die bevindings is nie deurlopend nie en onoortuigend. Die vervaardiger van Tylenol, Kenvue, stem glad nie saam dat die aktiewe bestanddeel in Tylenol, asetaminofeen, outisme veroorsaak nie en sê dit is die veiligste pynverligtingsopsie vir swanger vroue. Trump beskryf die aangemelde gevalle van outisme as ‘n erge krisis:
Trump-administrasie beveel aan swanger vroue moet Tylenol beperk ondanks bewyse dat dit veilig is [KLANK]
ENG TrumpOnTylenol