# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, waarsku die beginsels van die organisasie is onder beleg soos nog nooit voorheen nie. Hy het gister ʼn toespraak by die Algemene Vergadering in New York gehou om die VN se 80ste bestaansjaar te vier. Guterres sê die VN het die pad aangewys vir sommige van die mensdom se grootste seges, soos die uitwissing van pokke, die herstel van die osoonlaag en die voorkoming van ʼn derde wêreldoorlog:
Guterres waarsku die VN se beginsels is onder beleg [KLANK]
ENG GuterresOnUN