# Die Departement van Onderwys in Gauteng, sê skooltoelatings word gebaseer op huisadres en sibbe, en nie op burgerskap nie. In reasie op Operasie Dudula se veldtog in Soweto, moedig die departement skole aan veilig te bly en te sorg dat onderrig onverpoos voortgaan. Steve Mabona van die departement sê die provinsie vermeerdeer plasings vir leerders met spesiale behoeftes, herstel mobiele klaskamers, en verbeter fasiliteite:
Gauteng Onderwys-departement staan sterk teen Operasie Dudula by Soweto-skole [KLANK]
ENG MabonaOnDudula