# Die Johannesburgse Metropolisiedepartement waarsku die publiek oor ‘n werwingsbedrogspul op WhatsApp. Bedrieërs nooi werksoekers na ‘n sogenaamde ‘laaste kans vir fisieke assessering’ by Ruimsig-stadion in Roodepoort, en eis betalings van tot sewe-duisend-rand om werwingsfases oor te slaan. Die woordvoerder, Xolani Fihla, sê die eenheid vir binnelandse sake stel ondersoek in en doen ‘n beroep op slagoffers om die bedrogspul aan te meld:
JMPD waarsku werksoekers oor WhatsApp-werwingsfoefie wat betalings eis [KLANK]
ENG FihlaOnScam