Skip to content

DA kritiseer Lesufi se regering oor verlies van R199-miljoen in regsgedinge oor slaggate [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê premier Panyaza Lesufi se regering laat inwoners in die steek, aangesien die Departement van Paaie en Logistiek 988 regsgedinge in die gesig staar, met regskoste en skikkings van bykans 199-miljoen-rand oor die afgelope vyf jaar. Die DA se woordvoerder, Evert du Plessis, sê slaggate, sinkgate en foutiewe verkeersligte bedreig lewens en beskadig voertuie. Hy eis deursigtigheid oor die provinsie se Litigasieverminderingsplan en strenger padonderhoud:

ENG-DuPlessisOnRoads