Skip to content

DA doen stappe om publiek te beskerm teen misbruik deur waterrade [KLANK]

# Die DA sê berigte van oordrewe raadsvergoeding en potensiële belangebotsings by waterrade ondermyn openbare vertroue en moet beëindig word. Stephen Moore van die DA sê die party versoek amptelik sittings van die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Water en Sanitasie om raadsvergoeding en besluitneming sedert die 2023/2024-boekjaar te ondersoek. Hy sê die Departement van Water en Sanitasie moet ‘n onafhanklike hersiening van die algehele raadsvergoeding by alle waterrade instel:

ENG StephenonWaterBoards