# Die konserwatiewe aktivis, Charlie Kirk se vrou, Erika, sê sy vergewe die man wat van haar man se moord aangekla word. Die 22-jarige Tyler Robinson is verlede week van sewe oortredings aangekla wat moord en regsverydeling insluit. Kirk is tydens ʼn geleentheid by die Utah Valley University doodgeskiet. Erika Kirk het gister by haar man se gedenkdiens in Arizona beloof om sy taak by Turning Point USA voort te sit waar sy nou as uitvoerende hoof en raadsvoorsitter dien:
Charlie Kirk se vrou sê sy vergewe haar man se vermeende sluipmoordenaar [KLANK]
ENG ErikaOnForgiveness