# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê die party se laer stemsyfer is grootliks weens die feit dat sy ondersteuners nie gaan stem het nie, en nie omdat hulle vir ander partye gaan gestem het nie. Die ANC het in verlede jaar se verkiesing sy meerderheid verloor en 40,2-persent steun ontvang, wat 17 persentasiepunte minder steun weerspieël teenoor die 2019-verkiesings. Mbalula sê as hy die komende plaaslikeregeringsverkiesing wil wen, sal hy sy maatskaplike ooreenkoms met gemeenskappe moet hernu:
Mbalula sê die ANC se daling in stemsyfers is grootliks weens kiesersafwesigheid [KLANK]
ENG MbalulaOnReflection