# Die Minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê daar is vordering om institusionele onafhanklikheid en die vereniging van ‘n enkele regbank te verseker. Tydens ‘n virtuele bespreking met Judges Matter het Kubayi bevestig dat ‘n taakspan toesig hou oor die oordrag in fases van sekere funksies van die Departement van Justisie na die Kantoor van die Hoofregter, om administratiewe en operasionele regterlike onafhanklikheid te bereik:
Kubayi bevestig vordering met regterlike onafhanklikheid [KLANK]
ENG-KubayiOnPhase1