# NotInMyName International ondersteun die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi se getuienis voor die Madlanga-kommissie. Woordvoerder Themba Masango sê sy onthullings ontbloot diep korrupsie en etiese verval in die politiek en die strafregstelsel. Masango het Mkhwanazi se integriteit en patriotiese moedige daad geprys. Hy doen ‘n beroep op die regering en die Kommissie om te verseker dat hierdie oomblik hervorming dryf en aanspreeklikheid in die regstelsel herstel:
NotInMyName International steun Mkhwanazi se getuienis [KLANK]
ENG-MasangoOnMhkwanazi