# Die hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, Shamila Batohi, het Suid-Afrikaners versoek om uitspraak voor te behou oor getuienis voor die Madlanga-kommissie. In die eerste drie dae van die ondersoek het die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, getuig dat sakemanne die regstelsel geïnfiltreer het met die steun van top-polisiebeamptes. Batohi sê dit bly bewerings en sy het ‘n beroep op geduld gedoen terwyl die Kommissie môre sy werk voortsit:
NVG versoek kalmte te midde van plofbare bewerings voor Madlanga-kommissie [KLANK]
ENG-BatohiOnCommission