Skip to content

Studie bevind diabetes raak jonger pasiënte [KLANK]

# Die Oftalmologiese Vereniging van Suid-Afrika sê hoë gevalle van tipe 2-diabetes wat lei tot katarakrisiko’s kom voor onder mense in hul 30’s en 40’s. Mpopi Lenake van die vereniging sê studies toon dat leefstylkeuses soos vetsug, rook, langtermyn blootstelling aan UV-strale sonder beskermende sonbrille en diabetes die risiko’s verhoog. Tydens Oogversorgingsbewustheidsmaand doen sy ‘n beroep op leefstylveranderinge, insluitend ‘n gesonde leefstyl en gereelde oogondersoeke om katarakte te voorkom:

ENG-LenakeOnDiabetis