Skip to content

DA verdedig Kohler Barnard te midde van bewerings deur Mkhwanazi oor inligting [KLANK]

# Die DA het parlementslid, Dianne Kohler Barnard, verdedig na ‘n beslukdiging deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, dat sy geklassifiseerde inligting uitgelek het. Kohler Barnard, wat in die Parlement se gesamentlike komitee oor intelligensie dien, het in Junie besonderhede van ‘n ondersoek na onwettige eiendomsverkrygings onthul. Die DA het die bewerings as lasterlik afgemaak. Woordvoerder Karabo Khakhau het aan Newzroom Afrika gesê Mkhwanazi moet bewys lewer, en daarop aangedring dat Kohler Barnard proaktief opgetree het:

ENG-KhakhauOnKohlerBarnard