# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het gister die verbintenis tot regshervorming met ‘n navorsings- en voorspraakbeampte van Judges Matter, Mbekezeli Benjamin, in ‘n webinaar bespreek. Die gesprek het ook kwessies rondom die institusionele onafhanklikheid en bestuur van die regbank ingesluit. Die webinaar was gemik om dialoog te bevorder oor die beskerming van demokratiese beginsels en die versterking van regstelsels.
Kubayi sluit aan by Judges Matter-webinaar oor regshervorming