Skip to content

‘Pastry Princess’ se pa teleurgesteld oor 15-jaar vonnis [KLANK]

# Die ActionSA LP, Kgosi Letlape, pa van Thembekile Letlape, sê geen geregtigheid het geskied met die 15-jaar tronkstraf wat Sibusiso Zitha opgelê is vir die moord op sy dogter nie. Zitha het erken hy het haar verskeie kere in hul huis in Fourways met ‘n mes gesteek. Letlape voeg by die vonnis is nie die maksimum waarvoor hy gehoop het nie en die saak dien as ‘n strak herinnering aan die uitdagings wat vroue in die gesig staar om geregtigheid te bekom:

ENG-LetlapeOnZitha