Skip to content

Amerika veto nog ‘n Gaza-skietstilstand voorstel in VN Veiligheidsraad [KLANK]

# Amerika het vir die sesde keer in die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad ‘n voorstel geveto wat ‘n onmiddellike en permanente skietstilstand in Gaza en die vrylaat van krygsgevangenes wat Hamas aanhou, eis. Al 14 van die ander lede van die VN se magtigste liggaam het ten gunste van die voorstel gestem. Dit beskryf die humanitêre toestand in Gaza as katastrofies. Die Amerikaanse diplomaat Morgan Ortagus sê die voorstel was bevooroordeeld teen Israel en ten gunste van Hamas:

ENG OrtagusOnResolution