# Die DA in Gauteng sê premier Panyaza Lesufi laat inwoners in die steek deur beloftes te maak van noodsaaklike hulpbronne vir die polisiediens, maar dit nie lewer nie. Michael Sun van die party sê op ʼn onlangse vergadering met die polisie in Johannesburg-Sentraal, het dit duidelik geword verkeersopeenhopings in die middestad maak dit toenemend moeilik vir beamptes om vinnig te reageer op misdaad en noodoproepe. Hy sê gebrekkige veiligheid ontmoedig beleggers en keer ekonomiese groei:
DA in Gauteng waarsku gebrek aan polisiëringshulpbronne bedreig werk en belegging [KLANK]
ENG SunOnResources