# Die Stad Tshwane het die opgeknapte C de Wet-gebou in Pretoria amptelik bekend gestel. Die projek is deel van die metro se wyer verbintenis om effektiewe gebruik van middele te verseker terwyl daar ook moderne, geskikte en onderhoubare werkruimtes vir wernemers geskep word. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die opknapping het die metro in staat gestel om die huur van die Sambo-gebou op te sê met ‘n gevolglike jaarlikse besparing van 25-miljoen-rand:
Tshwane stel opgeknapte C de Wet-gebou bekend [KLANK]
ENG KholofeloonRefurbished