Skip to content

Gautengse LUR vir Vervoer veroordeel moord op taxivereniging se voorsitter in Soweto [SOUND]

# Gauteng se LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, veroordeel die moord op die Nasionale Taxivereniging se voorsitter, Thamsanqa Moyo. Hy is gister op die Soweto-hoofweg doodgeskiet in ʼn vermeende sluipmoord wat met die voortslepende taxigeweld verband hou. Niemand is nog in hegtenis geneem nie. Die LUR se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê die sinnelose daad van geweld laat ʼn pynlike merk op sy familie, kollegas en die groter vervoersektor:

ENG LesibaonKilling