Skip to content

Meer gebiede baat by Stad Kaapstad se program om meters te vervang [KLANK]

# Die direktoraat van Energie van die Stad Kaapstad sê soos die metro voortgaan om in elektrisiteit-infrastruktuur te belê, sal al meer kliënte by die vervanging van meters baat. Die program behels die gratis vervanging van die ou kredietmeters en sommige ou voorafbetaalde meters. Die burgemeesterskomiteelid van Energie, Xanthea Limberg, sê, die woonbuurte wat in die komende maande deel van die program is, sluit Woodstock, Observatory, die Strand-gebied en Soutrivier in:

ENG LimbergOnElectricityMetre