# Die Amerikaanse president, Donald Trump het tydens ‘n nuuskonferensie saam met die Britse Eerste Minister, Sir Keir Starmer, by Chequers gesê, “Putin het hom werklik in die steek gelaat”. Volgens Starmer het Putin die laaste paar dae “sy werklike kleure gewys” en sê hulle moet druk op die Russiese president plaas. Trump sê hy is baie teleurgesteld dat hy nog nie die oorlog in Oekraïne kon beeïndig nie:
Donald Trump sê ‘Putin het hom in die steek gelaat’ [KLANK]
ENG TrumpOnPutin