Skip to content

Burgemeester verwelkom Transnet se belegging van R3,4-miljard in Kaapstad se hawe-terminaal [KLANK]

# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê die metro is optimisties oor ‘n ekonomiese hupstoot uit verbeterde werksaamhede by die Kaapstadse hawe. Transnet het 3,4-miljard-rand in die Kaapstadse houerterminaal belê. Hy het onder meer ‘n vloot nuwe kraanstellasies bekom wat na verwagting agterstande sal verminder en die terminale se doeltreffendheid sal verbeter. Hill-Lewis sê die voortgesette belegging in opgraderings by die hawe is van kritieke belang:

AFR Hill-LewisonPort