Skip to content

Koning Charles loof Trump se pogings om oplossings te vind vir wêreld se hardnekkigste konflikte [KLANK]

# Koning Charles het klem gelê op die diepe verbintenis tussen die Verenigde Koninkryk en Amerika, en die behoefte om kulturele, militêre en handelsbande in stand te hou. Hy het president Donald Trump en sy vrou, Melania, gisteraand by Windsor-kasteel met ʼn feesmaal onthaal. Trump is op sy tweede geskiedkundige staatsbesoek aan die land waar hy na verwagting vandag eerste minister Keir Starmer sal ontmoet. Koning Charles het Amerika se ondersteuning vir Oekraïne gevra om die magte van tirannie te beveg:

ENG CharlesOnPeace