# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê die wreedaardige moorde op aanklaers is ‘n gruwelike aanval op die regstelsel en die oppergesag van die reg. Die minister sê vyf aanklaers is die afgelope vyf jaar in die Wes-Kaap, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap doodgeskiet. Kubayi sê hierdie aanvalle op mense in die regsberoep wat ‘n belangrike rol speel om geregtigheid en die oppergesag van die reg te handhaaf, is onaanvaarbaar:
Minister Kubayi sê wreedaardige moorde op aanklaers is aanval op die regstelsel [KLANK]
ENG KubayionProsecutors